# Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou Jill Biden sê sy was bang haar man, Joe, kry ‘n beroerte tydens sy berugte debat teen Donald Trump in 2024. Hy het herhaaldelik oor woorde gestruikel en onregstreeks geantwoord op vrae. Baie lede van die Demokratiese Party het hom daarna aangemoedig om uit die presidents-wedloop te tree, wat hy gedoen en visepresident Kamala Harris onderskryf het. Biden het aan CBS News gesê die debat was vreesaanjaend.
Jill Biden sê sy het gedink haar man kry ‘n beroerte tydens sy debat teen Trump in 2024 [KLANK]
ENG BidenOnJoe