Skip to content

JG Zuma-stigting sê die staat gebruik die regstelsel om die Zuma-familie te teister [KLANK]

# Die JG Zuma-stigting sê om oudpresident Jacob Zuma deur sy kinders te vervolg, is wreed en lafhartig. Duduzile Zuma-Sambudla se verhoor vir aanhitsing tot terrorisme en openbare geweld wat verband hou met die betogings in Julie 2021 begin vandag in die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof. Haar pa se korrupsiesaak sal volgende maand hervat word. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die stryd teen politieke vervolging is ‘n nasionale stryd om grondwetlike demokrasie teen manipulasie en selektiewe afdwinging te verdedig:

ENG ManyionProsecutorial