Skip to content

JG Zuma-stigting kritiseer reguleerder se opdrag dat Inkomstediens Zuma se belastingrekord bekendmaak [KLANK]

# Die JG Zuma-stigting sê hy waarsku die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en alle staatsinstellings om nie as wapens vir politieke doelwitte gebruik te word nie. Dit volg nadat die Inligtingsreguleerder die Inkomstediens opdrag gegee het om oudpresident Jacob Zuma se belastingrekord vir 2010 tot 2018 bekend te maak. Die reguleerder het bevind die Inkomstediens mag nie toegang weier tot die inligting wat versoek is nie. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die Wet op Belastingadministrasie beheer belastingbetalers se inligting:

ENG ManyionZumaTaxRecords