# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap het ‘n Nasionale Jeugfonds van 2,5-miljard-rand bekendgestel om werkloosheid aan te pak. Die adjunkvoorsitter, Bonga Makhanya, het tydens die Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg gesê die fonds sal oor ‘n tydperk van drie jaar plaaslike en internasionale beleggings lok om ondernemings wat die jeug lei te ondersteun. Hy het ‘n beroep op vennote in die privaat sektor gedoen om ook in die projek te belê:
Jeugontwikkelingsagentskap stel fonds van R2,5-miljard bekend om jeugwerkloosheid te beveg [KLANK]
ENG-MakhanyaOnFunding