# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap ontwikkel ‘n interne kunsmatige intelligensiebeleid om jeuggeleide besighede in die digitale ekonomie te befonds. Adjunkvoorsitter Bonga Makhanya sê die agentskap wil met regeringsinstellings saamwerk om tegnologiese groei te bevorder, aangesien baie jongmense in tegnologie nie ondersteuning het om hul besighede te ontwikkel nie. Hy het aan SABC News beklemtoon KI sal die agentskap se dienslewering en interne prosesse verbeter en jeugontwikkelingsinisiatiewe versterk:
Jeugagentskap prioritiseer KI-beleid en digitale ekonomiese ondersteuning vir jeug [KLANK]
ENG-MakhanyaOnDigital