Skip to content

Jeep Grand Cherokee-herroeping raak honderde voertuie landswyd [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig weens ‘n moontlike veiligheidsgebrek van 920 Jeep Grand Cherokee WL-voertuie wat tussen 2021 en 2023 verkoop is. Daar is ‘n probleem met ‘n foutiewe boonste beheerarm-knypbout wat kan breek, wat kan lei tot ‘n verlies aan beheer en die risiko van ‘n ongeluk verhoog. Phetho Ntaba van die kommissie sê hulle monitor die herroeping in ooreenstemming met die Wet op Verbruikersbeskerming:

ENG NtabaOnJeepRecall