# Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, waarsku dat Orkaan Melissa, wat die eiland vandag sal bereik, ʼn aansienlike uitwerking op die streek kan hê. Die buitengewone Kategorie 5-storm bereik winde van byna 260 kilometer per uur, wat dit vanjaar die sterkste storm op aarde maak. Minstens drie mense is in Haïti dood terwyl Melissa stortreën op die eiland Hispaniola veroorsaak het. Holness sê die regering het omvattende rampnoodmaatreëls getref:
Jamaika se eerste minister waarsku oor die geweldige uitwerking van Orkaan Melissa [KLANK]
ENG HolnessOnFramework