Skip to content

Jacob sê laboratoriumagterstand het Port Shepstone-kokaïenondersoeke vertraag [KLANK]

# Die bevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob, het voor die Madlanga-kommissie gesê ‘n laboratoriumagterstand het die ondersoek na die 541 kilogram kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone vertraag. Jacob het gesê hy het verskeie pogings aangewend om forensiese ontleding van die dwelms te bespoedig nadat kommer uitgespreek is oor sekuriteit by die bergingsfasiliteit. Hy het getuig vertragings in die verkryging van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe ontledingsverslae het die vernietiging van bewysstukke verhoed:

ENG-JacobOnBacklog