# Die IVP het ‘n bilaterale gesprek met die DA aangevra om sy posisie te verstaan oor die dooiepunt met die begroting. Die ANC en DA – die twee grootste partye in die regering van nasionale eenheid – is verdeel oor verskeie kwessies, veral oor die beoogde BTW-verhoging. Die DA het met regstappe begin teen die aanvaarding van die begrotingsraamwerk verlede week in die parlement. Die IVP sê hulle wil onder meer praat oor die DA wat sowel regering as opposisieparty wil wees.
IVP vra ‘n bilaterlae vergadering met DA oor die dooiepunt in die nasionale begroting