Skip to content

IVP sê DA kan nie in regering wees en terselfdertyd sy besluite teenstaan nie [KLANK]

# Die IVP sê die DA kan nie in die regering van nasionale eenheid wees en die besluite wat dieselfde regering neem, teenstaan nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte geskrap ná uitgebreide beraadslaging met politieke partye en deeglike oorweging van parlementêre komitees se aanbevelings. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die land se ekonomie is ʼn haglike toestand en baie meer is nodig om dinge om te keer:

ENG HlengwaOnGovernment