# Die Instituut vir Rasseverhoudinge stel vandag sy jongste verslag bekend wat fokuks op die versterking van Suid-Afrika se groei deur infrastruktuur. Dit dek die huidige toestand van infrastruktuur en bevat inligting oor water- en elektrisiteitvoorsiening, asook die toestand van spoorlyne, paaie en hawens, en beklemtoon die dringendheid van beleidshervorming. Die IRR sê Suid-Afrika se hoop op groter ekonomiese groei en meer werksgeleenthede sal buite bereik bly tensy die land sy infrastruktuur regruk.
IRR se nuwe verslag fokus op Suid-Afrika se groei deur infrastruktuur