# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die regering van nasionale eenheid moet die belangrikste struikelblokke vir werkskepping uitwys en daadwerklik optree. Die instituut het ‘n nuwe verslag vrygestel met die titel “Generating Jobs and Skills for Growth and Prosperity“. Michael Morris van die IRR sê sommige van die belangrikste hindernisse vir werkskepping sluit in ‘n nasionale minimumloon-wet wat te duur is vir toetreders en ‘n voortdurende vaardigheidstekort wat belegging ontmoedig:
IRR sê die RNE moet onmiddellik struikelblokke in die pad van werkskepping verwyder [KLANK]
ENG MorrisOnReport