# Die Instituut vir Rasseverhoudinge bevorder hierdie week sy Bloudruk vir Groei as ‘n alternatief om die beleggingsdroogte in Suid-Afrika om te keer. Die instituut se veldtogbestuurder, Makone Maja, sê hulle sal die skadelike gevolge van beleide soos Breed-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging, gelyke indiensnemingskwotas, en onsekerheid oor eiendomsregte op Suid-Afrika se ekonomie, ondersoek. Sy voer aan dat hierdie beleide slegs die elite bevoordeel en beleggings en werkskepping wegdryf:
IRR bevorder Bloudruk vir Groei as alternatief vir ‘vals inligting’ oor beleggings [KLANK]
ENG-MajaOnPolicies