# Iran se adjunkminister van Buitelandse Sake, Kazem Gharibabadi, sê ‘n omvattender ooreenkoms met Amerika sal binne ‘n skietstakings-tydperk van 60-dae onderhandel word, wat die verligting van sanksies insluit. Amerika en Teheran het ooreengekom oor ‘n vredesraamwerk vir ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, die Amerikaanse versperring van Iranse hawens op te hef en die Seestraat van Hormoes te heropen. Gharibabadi sê toetrede tot die onderhandelings hang af van Amerikaanse instelling van sy beloftes, veral die vrystelling van miljarde-dollar se bevriesde Iranse fondse.
Iran sê onderhandelings vir ‘n omvattender ooreenkoms sal binne ‘n tydperk van 60-dae plaasvind