Skip to content

Iran se kulturele konsulaat in SA sê die skietstaking is ‘n oorwinning vir weerstand

# Die kulturele konsulaat van die Iranse ambassade in Suid-Afrika het die wapenstilstand van twee weke tussen Teheran en Amerika verwelkom en gesê ware veiligheid in die Midde-Ooste kan nie op die oorheersing van oorlog gebou word nie. Hy sê hoewel die oorlog lyding meegebring het, het dit ook die diepgaande vermoë van die Iranse volk getoon om hul soewereiniteit met waardigheid te verdedig. Die konsulaat voeg by Teheran is steeds verbind tot ‘n billike dialoog en die nastrewing van blywende vrede.