Skip to content

Investec-ekonoom sê beter logistiek kan Suid-Afrika se mynbougroei ontsluit [KLANK]

# Die Investec-ekonoom Lara Hodes sê Suid-Afrika se mynbousektor maak steeds ‘n belangrike bydrae tot ekonomiese groei, ondersteun deur die land se ryk minerale hulpbronne. Volgens Hodes ondersteun die sterk wêreldwye vraag na platinumgroepmetale, goud, steenkool, ystererts, mangaan en chroom steeds uitvoere. Sy sê die oplossing van elektrisiteits- en logistieke probleme kan produksie en uitvoere selfs verder verhoog:

ENG HodesOnMiningGrowth