Skip to content

Internasionale Geregshof sê lande is wetlik verplig om teen klimaatsverandering op te tree [KLANK]

# Die Internasionale Geregshof het beslis state het ʼn regsverpligting om op te tree teen klimaatsverandering, anders word menseregte oortree. Dit sluit die verpligting onder die Parys-verdrag in wat aardverwarming wil beperk tot 1,5-Celsius bo dié voor die nywerheidsera. Die hof het ook bevind ontwikkelende lande het die reg om skadevergoeding te eis vir die uitwerking van klimaatsverandering. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, verwelkom die uitspraak:

ENG GuterresOnRuling