# Die GOOD-party sê hy verdedig die reg van elke kind om veilig, vrylik en met menswaardigheid te speel. Die party sê vandag se Internasionale Dag van Speel is ‘n belangrike mylpaal in pogings om speel te bewaar, te bevorder en te prioritiseer sodat alle mense, veral kinders, die vrugte daarvan kan pluk en tot hul volle potensiaal kan ontwikkel. Sekretaris-generaal van die party, Brett Herron, sê speel is nie ‘n voorreg nie, maar wel ‘n kind se reg:
Internasionale Dag van Speel: GOOD-party sê hy verdedig elke kind se reg om te speel [KLANK]
ENG BrettonChildRight