# Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê die misdaad van volksmoord, oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en die misdaad van apartheid is nie ingewikkeld nie; dit is bloot onwettig. Hy het gepraat op die Haagse Groep se noodkonferensie in Colombië wat daarop gemik is om die volksmoord in Gaza te stop. Dangor sê die feit dat Israel besluite van die howe en die Verenigde Nasies sonder gevolge kan ignoreer, skaad die integriteit van internasionale reg:
Internasionale Betrekkinge se direkteur-generaal sê Israel se onwettige optrede moet nie gerasionaliseer word nie [KLANK]
ENG ZaneonImmediatelyHalt