# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is bekommerd oor die onlangse aankoms van gevaarlike misdadigers van verskillende nasionaliteite vanuit die VSA na Eswatini. Eswatini het verlede maand aangekondig dat hulle met die VSA ooreengekom het om vyf van die gevaarlikste misdadigers in hul gevangenisse te huisves, met die moontlikheid dat nog meer as 150 terroriste sal volg. Die vyf mans is afkomstig van Kuba, Jamaika, Viëtnam, Laos en Jemen. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê dit kan Suid-Afrika se nasionale veiligheid raak:
Internasionale Betrekkinge bekommerd oor VSA-Eswatini deportasieooreenkoms [KLANK]
ENG ChrispinonEswatini