Skip to content

Intelligensiestruktuur waarsku March and March-betogers teen ontwrigting van SAOG-beraad in Durban [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê enigiemand wat probeer om hierdie naweek die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-beraad in Durban, KwaZulu-Natal te ontwrig, sal in hegtenis geneem word. Die waarskuwing volg op planne deur die groep teen onwettige migrasie, March and March, om te betoog tydens die 46ste SAOG-beraad by die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konferensiesentrum. Die medevoorsitter van die Intelligensiestruktuur, Tebello Mosikili, sê geen ontwrigtings sal geduld word nie:

ENG MosikiliOnSummitWarning