Skip to content

Instituut vra vir groter bewustheid oor hondsdolheid [KLANK]

# Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes doen ‘n beroep op verhoogde bewustheid van hondsdolheid. Hondsdolheid is ‘n virussiekte wat hoofsaaklik deur die speeksel van besmette diere oorgedra word. Dokter Vuyiswa Khumalo van die instituut sê die meeste menslike hondsdolheidgevalle word gekoppel aan byte deur honde, en die siekte is amper altyd noodlottig sodra simptome verskyn. Sy sê hondsdolheid bly ‘n ernstige openbare gesondheidsbedreiging in Suid-Afrika, veral in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Limpopo:

ENG VuyiswaonRabies