# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika het sy ekonomiese fondasie laat vergaan terwyl hy ekonomiese doelwitte nastreef wat onmoontlik is sonder betroubare beleggings en bekwame administrasie. Die Nasionale Ontwikkelingsplan voorsien ʼn toekoms waar Suid-Afrika beleggingsvlakke gelykstaande aan 30-persent van sy bruto binnelandse produk bereik. Die land kon dit egter nie die afgelope jare regkry nie. Terence Corrigan van die instituut sê die land is eenvoudig nie ʼn aanloklike bestemming om sake te doen nie:
Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika is nie ’n aanloklike sakebestemming nie [KLANK]
ENG CorriganOnInvestments