Skip to content

Inkomstediens kondig datums vir 2026-belastingseisoen aan [KLANK]

# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Johnstone Makhubu, sê die belastingseisoen begin op 1 Julie met outo-bepaling. Laasgenoemde is vir belastingbetalers met eenvoudige belastingsake en wie se inligting ten volle deur werkgewers en ander derdeparty verskaffers voorsien word. Die breër indientydperk vir voorlopige en nie-voorlopige belastingbetalers begin op 13 Julie. Makhubu sê die verskillende datums sal die vloei beheer en onnodige druk op dienskanale verminder:

ENG MakhuraONFilingSeason