# Die Internasionale Monetêre Fonds sê die nadelige uitwerking wat die Midde-Oosterse oorlog tot dusver gehad het, sal beteken dat wêreldwye groei vanjaar stadiger as verwag gaan wees. Baie lande beleef stygende petrol- en dieselpryse, en hoë vliegkaartjie-pryse omdat die belangrike Straat van Hormoes byna ses weke lank reeds gesluit is. Amerika en Iran het Dinsdag op ʼn skietstilstand van twee weke ooreengekom. Die IMF se besturende direkteur, Kristalina Georgieva, sê die krisis is wêreldwyd, maar ook asimmetries:
IMF-hoof sê wêreldwyd dui alles op laer groeikoerse weens konflik in Midde-Ooste [KLANK]
ENG GeorgievaOnImpact