Skip to content

IDAC verwerp vals berigte oor lasbrief vir Mkhwanazi se inhegtenisneming [KLANK]

# Die Teenkorrupsie-ondersoekdirektoraat het ontken dat hy ‘n lasbrief bekom het vir die inhegtenisneming van die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Dit volg op sosiale media-bewerings oor die marteling van verdagtes tydens ondervraging. Die direktoraat se woordvoerder, Henry Mamothame, sê dis duidelik dat die bewerings versin is om die eenheid se werk te ontwrig en die aandag af te trek van Mkhwanazi se verantwoordelikhede in die stryd teen misdaad:

ENG MamothameONMkhwanazi