# Die Hylron Oshivela-aanleg se elektroliseerder het suksesvol sy eerste groen waterstof vervaardig, wat ‘n mylpaal is vir Namibië se groen industrialisasie vooruitsig. Die elektroliseerder van 12 megawatt, die grootste in sy soort in Suider-Afrika, word binne in ‘n slim mikronetwerk bedryf en produseer deurlopend groen waterstof. Die uitvoerende hoof van Hylron, Johannes Michels, sê die aanleg kan 15-duisend ton Regstreeksverminderde Yster in sy eerste fase vervaardig. Elke ton yster wat op die manier vervaardig word, vervang 1,8-ton se koolstoddioksied in die tradisionele proses:
HyIron Oshivela vervaardig eerste groen waterstof in Namibië [KLANK]
ENG MichelsOnElectrolyser