Skip to content

Hooggeregshofdatum vir saak oor Jagersfonteinmyn se slikdamramp word in Januarie bepaal

# Die Landdroshof in Jagersfontein sal op 14 Januarie 2026 die datum bepaal vir die Hooggeregshofverhoor rakende die 2022 Jagersfontein- myn se slikdam-ramp by die uitskotbergingsaanleg in die Vrystaat. Die siviele regsgeding is aanhangig gemaak deur 26 slagoffers en die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit. Vyf beskuldigdes staan tereg op aanklagte van moord, skade aan eiendom en gesondheids- en veiligheidsoortredings. Die ramp het huise vernietig, plase met slyk bedek, mwet twee mense dood en ‘n derde vermis. Slagoffers sê die geskeduleerde verhoor is ‘n teken van vordering.