# Die Hooggeregshof in Johannesburg het opdrag gegee dat die verdedigingsadvokaat Nardus Grove, wat beskuldigde nommer twee, Tiego Floyd Mabusela, verteenwoordig in die Vusimuzi Matlala-saak, nie stilfoto’s mag gebruik in die staatsgetuie Bethwell Cele se kruisondervraging nie. Die voormalige veiligheidswag getuig in die saak oor die beweerde poging tot moord op die taxibaas Joe Sibanyoni tydens ‘n skietvoorval in 2022. Regter Cassim Moosa het die Staat se beswaar gehandhaaf:
Hooggeregshof verwerp gebruik van foto’s in Matlala-verhoor [KLANK]
ENG-MoosaOnPhotos