Skip to content

Hooggeregshof sal aansoek aanhoor teen die afskakeling van analoog-televisie [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria sal môre ‘n aansoek aanhoor teen die afskakeling van analoog-TV wat vir 31 Maart vasgestel is. Die aansoek word deur e.tv en mediawaghonde gebring wat hulle kommer uitgespreek het oor die uitwerking wat dit sal hê op miljoene mense in agtergeblewe gemeenskappe wat nie toegang tot digitale televisie het nie. Die SABC se uitvoerende groephoof, Nomsa Chabeli, het aan SABC News gesê die afskakeling van gratis televisiedienste sal die uitsaaier se volhoubaarheid beïnvloed:

ENG-ChabeliOnAnalogue