Skip to content

Hooggeregshof beslis Lungu se liggaam moet terugbesorg word aan Zambië vir staatsbegrafnis [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die oorskot van die gewese Zambiese president, Edgar Lungu, moet gerepatrieer word vir ‘n staatsbegrafnis. Dit beëindig ‘n regsgeding tussen die Zambiese regering en sy familie, wat hom in Johannesburg wou begrawe. Lungu is twee maande gelede dood toe hy behandeling in Suid-Afrika ontvang het. Die adjunk-regterpresident, Aubrey Ledwaba, handhaaf Zambië se reg om Lungu te vereer en sê openbare belang weeg swaarder as persoonlike wense:

ENG-LedwabaOnLungu