Skip to content

Hoof van Tshwane-metropolisie ontken kennis van omstrede ooreenkomste [KLANK]

# Die hoof van die Tshwane-metropolisie, Yolande Faro, ontken kennis van diensvlak- en grond-tenderooreenkomste, insluitend een met El Shaddai-veiligheidsdienste. Kommissaris Sandile Khumalo het tydens haar getuienis voor die Madlanga-kommissie haar gebrek aan kennis bevraagteken, al was sy met verlof toe ‘n waarnemende amptenaar die ooreenkomste onderteken het. Faro sê sy het ook geen konsepweergawes gesien nie en hou vol sy was onbewus van die proses:

ENG-FaroOnDisagree