Skip to content

Hoof van Padongelukkefonds vra tegniese metodes om ouditvrese reg te stel [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, sê ‘n tegniese oplossing is nodig om die ouditeur-generaal se kommer oor rekeningkundige standaarde aan te spreek. Die Padongelukkefonds het in 2020/21 ‘n vrywaringsouditmening gekry nadat Internasionale Openbare Sektor Rekenkundige Standaarde gebruik is, maar wat die AG as onvoldoende beskou het. Letsoalo het aan Newzroom Afrika gesê hulle het ‘n nuwe aanslag nodig om die fonds se finansiële aanspreeklikheid te verbeter:

ENG-LetsoaloOnAudit