# Die Gautengse Hooggeregshof wat in Benoni sit het twee apartheids-polisiebeamptes se Artikel 174-aansoeke van die hand gewys in die Caiphus Nyoka-moordverhoor. Die aktivis van die studente-organisasie Cosas is in 1987 nege keer geskiet. Leon van den Berg en Abraham Engelbrecht het aangevoer dat die staat geen saak teen hulle het nie, maar die hof het nie saamgestem nie. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat die verhoor van 8 tot 19 September sal voortduur:
Hof verwerp gewese apartheids-polisielede se poging om Caiphus Nyoka-moordverhoor te beëindig[KLANK]
ENG-MahanjanaOnNyoka