Skip to content

Hof stel voorverhoor in DJ Warras-moord uit oor dossierkwessies [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die voorverhoor van twee mans wat aangekla word van die moord op die mediapersoonlikheid Warrick “DJ Warras” Stock tot Maandag uitgestel. Die beweerde skieter, Armindo Pacula, het voorgekom, maar Victor Majola was afwesig weens administratiewe probleme in die gevangenis. Albei staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade en sameswering tot moord. Regter William Karam het die verrigtinge uitgestel weens probleme met die dossier.

ENG-KaramOnCase