# Die Landdroshof in Mamelodi, Tshwane, het beslis dat die Nasionale Vervolgingsgesag die koste van AfriForum se privaat vervolgingseenheid moet betaal nadat Irvin Ngobeni skuldig bevind is aan aanranding op sy buurvrou, Nthabiseng Sebothoma. Ngobeni is ‘n opgeskorte vonnis van drie maande opgelê. Gerrie Nel van AfriForum beskryf die uitspraak as ‘n mylpaal en wys op die NVG se versuim om geslagsgeweldsake te vervolg:
Hof gelas NVG om AfriForum se koste te betaal in privaat vervolging in geslagsgeweldsaak [KLANK]
AFR-NelOnNPA