Skip to content

Hof gee OUTA toestemming om korrupsieverslag oor voormalige NSFAS-voorsitter te publiseer [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Johannesburg wat die stryd teen wanadministrasie en wettige intimidasie versterk. Die hof het die voormalige voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa, se poging om OUTA se verslag wat hom van korrupsie beskuldig, te blokkeer van die hand gewys. Die organisasie se woordvoerder, Stefanie Fick, sê die regter het bevestig privaat organisasies is nie verplig om ‘n voorpublikasieverhoor aan te bied voordat oortredings blootgelê word nie:

AFR FickOnCourtVictory