# Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het beslis dat die uitlewering van Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, onwettig was, en dat die hof geen jurisdiksie het om haar te verhoor in die asbesdak-korrupsiesaak nie. Regter Philip Loubser het bevind dat die Staat die Amerikaanse owerhede mislei het, en Cholota valslik uitgebeeld het as ‘n voortvlugtige. Die regter het benadruk dat slegs die minister van justisie, en nie die Nasionale Vervolgingsgesag nie, regtens kan aansoek doen om uitlewering.
Hof beslis Cholota se uitlewering in Magashule korrupsie-saak was onwettig [KLANK]
ENG-LoubserOnCholota