# ‘n Plaaslike hofsaak kan voortgaan teen ‘n man wat in Brittanje gesoek word vir 76 gevalle van die onsedelike aanranding van jong seuns. Die Streekhof in Wynberg, Kaapstad, het die gewese onderwyser aan Rondebosch Boys Preparatory, Iain Wares, se aansoek geweier om die aanklagte teen hom terug te trek. Landdros Vanessa Miki het bevind dat die staat genoeg bewyse het. Luke Lamprecht van Women and Men Against Child Abuse sê die uitspraak is ‘n belangrike stap na geregtigheid:
Hof bepaal saak kan voortgaan teen gewese onderwyser beskuldig van onsedelike aanranding[KLANK]
ENG LamprechtOnWares