Skip to content

Hlabisa dring aan spaza-winkels wat nie voldoen aan reëls nie, moet gesluit bly [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê spaza-winkels wat nie aan reëls voldoen nie, moet gesluit bly. Hlabisa het by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gepraat, waar ‘n agt-jarige steeds in die waakeenheid is weens besmette versnaperinge. Die minister het gesê die owerhede wag op die laboratorium se uitslae van die peuselhappie en beklemtoon gesamentlike verantwoordelikheid om soortgelyke voorvalle te voorkom. Hy loof die Stad Johannesburg omdat die betrokke winkel gesluit is:

ENG-HlabisaOnPoison