Skip to content

Hill-Lewis beklemtoon werkloosheidskrisis op Werkersdag [KLANK]

# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê Suid-Afrika kan nie Werkersdag vier terwyl miljoene mense werkloos is nie. Hill-Lewis het die hoë nasionale werkloosheidsyfer beklemtoon en sê baie landsburgers het nie toegang tot werk en waardigheid nie. Hy sê die laer werkloosheidsyfer in die Wes-Kaap bewys dat regering werkskepping beïnvloed. Hy sê ekonomiese groei, betroubare infrastruktuur en beleggersvertroue is belangrik vir werkskepping en om die land se toenemende werkloosheidskrisis aan te spreek:

ENG-Hill-LewisOnJobs