# Die Stad Tshwane se Nooddiensdepartement waarsku gemeenskappe om waaksaam te bly aangesien gure weer vandag verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms oor die grootste deel van Gauteng, insluitend Tshwane. ʼn Woordvoerder van die nooddiens, Lindsay Mnguni, sê die moontlikheid van reën in Tshwane is 30- tot 60-persent:
Hewige donderstorms en reën vandag in grootste dele van Gauteng verwag [KLANK]
ENG LindsayonThunderstorms