# Die vakbondfederasie SAFTU sê die naweek se noodlottige motorongelukke is ‘n herinnering aan die voortgesette nasionale padsterfte-krisis. ‘n Botsing tussen drie voertuie op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap het 21 lewens geëis, terwyl agt mense dood is in ‘n botsing op die N17-tolpad naby Ermelo in Mpumalanga. Asive Dyani van SAFTU sê daar moet aanspreeklikheid wees vir nalatigheid, onveilige voertuie, uitermatige spoed of uitgeputte bestuurders:
SAFTU sê dodetal op Suid-Afrikaanse paaie is nasionale krisis [KLANK]
ENG DyaniONNationalCrisis