# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers steun die doelwit om verhogings in mediese skemabydraes so laag moontlik te hou, maar beklemtoon dit kan nie net deur bydrae-riglyne bereik word nie. Die Raad op Mediese Skemas het aanbeveel verhogings in bydraes vir die 2027-voordeeljaar moet op 3,8-persent gegrond wees. Besturende direkteur Katlego Mothudi sê gesondheidsorgverskaffers en groot hospitaalgroepe bepaal tans grootliks die pryse, terwyl mediese fondse en uiteindelik lede die koste moet dra:
Raad van Gesondheidsorgbefondsers herhaal oproep vir hervormings om privaat gesondheidsorgkoste te verlaag [KLANK]
ENG MothudiOnTarriffs