Skip to content

Motoriste gemaan om versigtig te wees te midde van swaar reën in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Beweeglikheids-departement vra motoriste om ekstra versigtig op paaie te wees in nat en winderige weerstoestande. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir swaar reën en sterk wind in dele van die land van vandag tot Donderdag, insluitend die Wes- en die Oos-Kaap. Die departement se Verkeershoof, Maxine Bezuidenhout, raai bestuurders aan om stadiger te ry, volgafstande te verleng en te verseker dat hulle voertuie padwaardig is:

ENG BezuidenhoutOnRoads