# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê Suid-Afrika bly verbind tot oop, opbouende en doelgerigte gesprekke met die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state, veral oor streeksbestendigheid en migrasiebestuur. ECOWAS veroordeel xenofobiese aanvalle teen Wes-Afrikane in Suid-Afrika en steun ‘n voorstel om die kwessie op die Afrika-unie se vergadering te bespreek. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Suid-Afrika verwerp alle vorme van maatskaplike vooroordeel:
DIRCO herhaal verbintenis tot Pan-Afrika-solidariteit, oppergesag van die reg en dialoog oor migrasie [KLANK]
ENG PhiriONMigration