Skip to content

Business Leadership SA sê Roelf Meyer se aanstelling sal diplomatieke betrekkinge ‘n hupstoot gee [KLANK]

# Business Leadership South Africa verwelkom Roelf Meyer se aanstelling as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika. Die sake-organisasie glo sy ervaring in onderhandeling en nasiebou laat hom toe om betrekkinge goed te bestuur met Washington, wat ‘n belangrike handels- en beleggingsvennoot is. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê sterk bande met Amerika bly noodsaaklik vir ekonomiese groei, met honderde Amerikaanse ondernemings wat plaaslik in bedryf is:

ENG MavusoOnRoelfMeyer