# Die Departement van Gesondheid sê die regering sal reageer op buitensporige plaaslike en geopolitieke prys-druk wat die farmaseutiese sektor raak. Die enkel-uitgangsprys van medisyne en geskeduleerde middels styg môre met 2,88-persent, wat die tweede aanpassing vanjaar is. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die verhoging sal druk op vervaardigers verlig sodat hulle medisyne volhoubaar kan voorsien, terwyl dit bekostigbaar bly vir pasiënte en mediese fondse:
Gesondheidsdepartement probeer bekostigbaarheid balanseer met volhoubare voorsiening [KLANK]
ENG MohaleONMedicinePrices