Skip to content

Kaapse Forum eis fokus op dwelmmisbruik in Joslin Smith-vonnisoplegging [KLANK]

# Die Kaapse Forum vra die hof en die media om die rol te beklemtoon van dwelmmisbruik, veral tik, terwyl die vonnisverrigtinge van Kelly Smith en haar medebeskuldigdes voortgaan in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanhabaai sit. Hulle is skuldig bevind aan die ontvoering en mensehandel van Smith se jong dogter, Joslin. Voorsitter Heindrich Wyngaard sê hulle beplan ‘n betoging by die hof, en sê dis noodsaaklik om die misbruik van tik uit te lig om toekomstige tragedies te voorkom:

AFR-WyngaardOnTikREG