Skip to content

Nzimande beklemtoon die belangrikheid van digitale soewereiniteit en samewerking [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê tegnologie het ‘n verrykende uitwerking, vanaf die internet tot slimfone, elektriese voertuie en kunsmatige intelligensie. Hy het op die GovTech 2025 in Durban gesê dat vernuwings soos Wi-Fi en GPS ontstaan het ​​uit sterrekunde, en die belangrikheid van digitale soewereiniteit en samwewerking beklemtoon. Nzimande het die potensiaal van kunsmatige intelligensie geprys om wêreldwyd uitdagings op te los en gevra dat Suid-Afrika voorkeur moet gee aan digitale vaardighede, soewereiniteit en vernuwing:

ENG-NzimandeOnTech